top of page
Vanaf N2 Kaapstad
Neem die R44/Broadway Blvd afdraai na Stellenbosch/Somerset wes  
Links op Broadway Blvd/R44
Regs op M9/Main Rd
Links in Lourensford Rd
Reguit oor die sirkel in Lourensford Rd
Volg Lourensford Rd & Lourensford wynlandgoed sal aan die regterkant wees
Vanaf R44 Stellenbosch
Hou reguit na Somerset Wes
Links in Ou Stellenbosch Pad
Links in Irene Avenue
Links in Lourensford Rd
Reguit oor die sirkel in Lourensford Rd
Volg Lourensford Rd & Lourensford wynlandgoed sal aan die regterkant wees

Aanwysings

Tuisblad

                                  Once Upon A Time...

Eendag 'n paar jaar gelede, het Jonker besluit om die aand uit te geniet saam met sy vriende nadat 'n oomblik van opgewondenheid hom getref het op 'n Saterdagaand. Kristin het ook besluit om by haar suster, Nadia, en haar vriende aan te sluit vir die aand. Die twee vriende groepe het toevallig ingestem om mekaar te ontmoet. Kristin het alleen gesit aan die eenkant en toe Jonker instap, het sy dadelik vir hom herken!  Kristin was omtrent elke dag net 'n paar meter van Jonker af, maar Jonker het nooit geweet van Kristin nie. Toe Jonker vir Kristin sien vir die eerste keer, was hy dadelik verlief! Die aand het verbygegaan waar die tweetjies skaamtelik met mekaar flankeer het en Jonker vir Kristin verlaat het met 'n sagte soentjie in die nek en 'n paar woorde: "Ek sal jou vind...." . Jonker het vir Kristin gevind op sosiale media en van daar af het die liefde vir mekaar gegroei. Vyf wonderlike & liefdevolle jare het verbygegaan toe Jonker die besluit geneem het om hierdie liefde vir een persoon verewig te maak...

U word hartlik uitgenooi om te kom deel in die huweliksbevestiging van     

Kristin Swart

&

dogter van Pieter & Nina Swart

Jonker Greeff

seun van Japie & Marlene Greeff

Laurent - Lourensford Wynlandgoed - Somerset Wes

Saterdag, 3 Maart 2018 om 16h00 by

RSVP asb teen of op 27 Januarie 2018
Drag: Semi-Formeel (geen jeans)
Kontantkroeg
Geen kinders asb

Akkommodasie

Lord Charles Hotel
Kontak besonderhede
Karin Julies
E: reservations@nh-hotels.co.za of 
k.julies@nh-hotels.co.za
T: 021 855 1040
Ref nr: #2335734
Cnr of Main Rd (M9) & Broadway Blvd (R44)
Somerset West
Alternatiewe akkommodasie beskikbaar in Somerset Wes, Stellenbosch & Strand

'n Geskenkregister is opgestel by Home Etc in Canal Walk met die volgende kode

CW29

RSVP

"Let Love Sparkle!"

Thanks! Message sent.

Indien dit vir u meer gerieflik sal wees om na Cape Gate of Somerset Wes te gaan,

sien asb die geskenkregister

" 'n Geskenkie is nie oorbodig, maar 'n geldjie is meer wat ons benodig"

Ons storie
Uitnodiging
Aanwysings
Akkommodasie
Geskenkregister
RSVP
bottom of page